Algemene Inligting

cvv

Informasie

  • Doop:
    - Kwartaalliks volgens jaarprogram.
    - Reël vooraf met die skriba & leraar.
    - Skakel met u wyksourderling vir verdere ondersteuning.
    - Verlangde dokumente: Identiteitsdokumente van dopeling/ouers/voogde/getuies.
  • Huwelike:
    Skakel ten minste drie (3) maande voor die tyd met u leraar voordat u enige
    ander reëlings tref.
  • Siekte/Nood/Sterfte En Vreugde:
    Stel u Wykskerkraad in kennis wat dan met die Leraar sal skakel.
  • Begrafnisse:
    - Kontak u kerkraadslid wat die skriba en leraar sal inlig.
    - Tydige reëlings vir die gebruik van die kerkgebou word met die koster getref.

 

 

cvv

Kontak Ons

Kontak Detail:
email : vgksomersetwes1@gmail.com
Kerk Kontaknr. 069 127 3068
Sr Desmine Bergstedt (Kassier / Skriba)
Selfoon: 063 130 8111
Enige navrae
Leraar(Konsulent): Ds. ARW de Klerk
Selfoon : 0842223070
 
   

 

  • Generic placeholder image

 

Soek verdere informasie / Stuur Groete aan Kerk